| This category in other languages: | | |
| Albanian (97) |
Arabic (648) |
Armenian (48) |
| Asturian (3) |
Azerbaijani (44) |
Bangla (0) |
| Basque (83) |
Belarusian (5) |
Bosnian (87) |
| Breton (8) |
Bulgarian (836) |
Catalan (574) |
| Chinese Simplified (2,222) |
Chinese (811) |
Croatian (455) |
| Czech (1,656) |
Danish (2,347) |
Dutch (5,052) |
| English (110,771) |
Esperanto (148) |
Estonian (30) |
| Farsi (262) |
Finnish (608) |
Føroyskt (2) |
| French (8,386) |
Furlan (6) |
Galician (157) |
| German (18,450) |
Greek (301) |
Gujarati (5) |
| Hebrew (688) |
Hindi (270) |
Hungarian (537) |
| Icelandic (21) |
Indonesian (311) |
Interlingua (7) |
| Irish (8) |
Italian (2,838) |
Japanese (3,116) |
| Kannada (6) |
Kashubian (6) |
Kazakh (12) |
| Korean (431) |
Kurdish (69) |
Latin (3) |
| Latvian (98) |
Lietuvių (589) |
Luxembourgish (0) |
| Macedonian (10) |
Malay (13) |
Marathi (9) |
| Norwegian (1,070) |
Occitan (2) |
Ossetian (0) |
| Polish (2,245) |
Portuguese (891) |
Punjabi (9) |
| Romanian (1,866) |
Romansh (3) |
Russian (5,144) |
| Sardinian (6) |
Scots Gaelic (3) |
Serbian (303) |
| Sinhala (15) |
Slovak (744) |
Slovenian (172) |
| Spanish (3,260) |
Swahili (1) |
Swedish (1,428) |
| Tagalog (1) |
Taiwanese (2) |
Tamil (13) |
| Tatar (2) |
Telugu (9) |
Thai (702) |
| Turkish (4,096) |
Ukrainian (194) |
Vietnamese (120) |
| Welsh (4) |
|
- Afrikaanse Speltoetser - Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde.
- Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker - Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys).
- Arkweb Ontwerp - Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies.
- Die Afrikaanse Webwerf - Gratis webspasie vir Afrikaanse webwerwe. Doen aanlyn aansoek.
- DPA Rekenaaropleidingskool - Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware.
- Infokerk - Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware.
- Interpret - Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke.
- Jubelatè rekenaarleersentrum - Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig.
- Kenweb - Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste.
- Kleuter-Klieks - Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar.
- Lochner - Rekenaars - Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe.
- Lotto Sonder Grense - Loterysagteware te koop, met drukfunksie en meervoudige genereerfunksies. Vereis Java. Gratis demonstrasieweergawe.
- NG Web - Webdienste soos huisvesting, webontwerp en e-pos vir NG-gemeentes.
- Printing Things - Grafiese ontwerp en drukwerk in Potchefstroom.
- Rekenaars - Rekenaars, -onderdele en -sagteware te koop.
- Treehouse Consulting - Rekenaarverkoopsdienste, webwerfontwerp, konsultasie, instandhouding en opleiding, nuwe rekenaars, onderdele en sagteware, geleë in die Boland, Suid-Afrika
- Upfront Systems - 'n Span programmeerders wat 'n verskeidenheid sagteware ontwerp. Ondersteun ook gemeenskapsprojekte.
- Webgrafika - Ontwerp van webgrafika, asook webwerfontwerp.
- Werkgroep vir Afrikaanse IT-terme - termlysgesprek - E-poslys waar taal- en rekenaarentoesiaste Afrikaanse rekenaarterme bespreek en nuwe terme skep. Bevat ook soekbare openbare argief.
- WSpel - Gratis Afrikaanse speltoetser vir Microsoft Office 2000/XP/2003. Woordelys aangepas by jongste spelreëls. Webwerf bevat ook handleiding en gedigte.
Last update: 11:30 PT, Tuesday, March 2, 2010
|
|